Nepotisme? US-bestuur pleeg nóg weerligafleiers

“Is die US-bestuur besig om die speelveld te dokter om die skyn te wek dat die konvokasie irrelevant raak, en sodat die huidige UK se aanhoudende aandrang op bestuursverantwoordbaarheid versag word?”