NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2018: Wenners aangekondig
Die wenners in die kategorie vir gepubliseerde skrywers is: eerste prys: “Die troebel tyd” deur Ingrid Winterbach; tweede prys: “Die aanspreeklikheid” deur Jaco Fouché; derde prys: “Die boek van gelukkige eindes” deur Debbie Loots.
Die wenner in die debuutkategorie is:
“Die Seepunt-insident”, Gerhard Greyvensteyn
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed