NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Francois Smith

“Ek wil graag glo dat ek om dieselfde rede skryf as wat ’n boer ploeg of as wat ’n loodgieter geisers herstel – omdat ek in die wieg gelê is daarvoor.”