Navorsing oor water en infrastruktuur: die Rozendal-reservoir by Stellenbosch
“Die resultate van die onlangse buitewerkingindeks waarin meer as 200 Suid-Afrikaanse munisipaliteite en agt metrorade geëvalueer word wat dienslewering betref, was in baie opsigte verrassend en selfs ontstellend. … Daar word vertrou dat die sukses van die Rozendal-reservoirprojek ’n besliste impak sal uitoefen op die evaluering van plaaslike infrastruktuurinstandhouding tydens ’n toekomstige buitewerkingindeks-opname.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed