NATi Jong Sterre: Kaap-produksie by Suidoosterfees 2020

“Alhoewel die storie afspeel in Kaapstad en kyk na die klank, kleur en kolonialisme van die dorp, gaan dit oor baie meer se ‘djep’ (‘beroof’/’steel’) as net daai. Die play is ’n kombinasie van Afrikaans, Afrikaaps, Engels en Gayle. Ek loer en leer maar van Afrikaaps by meesters soos Jitsvinger, Jethrow Louw en Niko10long.” Hierdie geleentheid vind 21 November om 19:00 plaas.