Nataniël ’n hoogtepunt by Suidoosterfees

“Dié vertoning is sowaar ’n skouspel en ek is geensins verbaas dat dit met ’n staande toejuiging van die gehoor afgesluit is nie.”