Nasionale Boekweek 2025: Simone Hough se kinderboekkeuses

As ek jy was deur De Wet Hugo. Jy gaan hardop lag en huil oor diĆ© lieflike storie. Jong tieners skryf reeds vir De Wet Hugo briewe oor hoe hierdie boek hulle geraak het.”