Nasa sê Langenhoven het toe nie sy naam krater gemaak nie

“Wat het Langenhoven se Loeloeraai, Méliès se kortfilm Le voyage dans la Lune en die TV-reeks Alpha 1999 gemeen? ’n Gat, dis wat.”