Narratief-gebaseerde geneeskunde: enkele opmerkings
“Persoonlike narratiewe van pasiënte vorm ’n kernbelangrike deel van doeltreffende gesondheidsorg, hetsy of dit binne die spreekkamer as ’n intervensie gefasiliteer word, of buite die spreekkamer deur middel van ekspressiewe verhaalskrywing of dramatisering verkry word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed