Napraat, systap of emuleer? Boeiende hulde aan Wilma Stockenström: ’n resensie van Nogmaals vir die bysiende leser

“Dit het uiteindelik ’n baie mooi boek geword, vanaf die treffende ontwerp van Christiaan Diederichs (sy laaste ontwerp) op die voorblad tot by die slotgedig deur Ilse van Staden en die teks op die agterblad.”