Nanotegnologie en kankerondersoek en -behandeling: Wie is navorser Tebello Nyokong?
“Benewens kankerondersoek en -behandeling het Nyokong die toepassings van FDT en nanotegnologie uitgebrei om ook antimikrobiese weerstand (AMW) en omgewingsbesoedeling aan te spreek.” LitNet Akademies se nuwe maandelikse reeks deur Mercia Coetzee stel gegradeerde navorsers en hul navorsing van hoogstaande gehalte aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme, in hierdie geval byvoorbeeld ftalosianiene en kwantumkol, word by elke bydrae verskaf.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed