Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie
Naomi Meyer gesels met die vertaler van Oskar en die Pienk Tannie. Die teaterstuk is pas op die kortlys vir ‘n Kanna as beste teateraanbieding by die ABSA KKNK 2013. Sandra Prinsloo word ook genomineer vir ‘n Kanna as beste aktrise vir haar vertolking van die hoofrol.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed