NALN-tydkapsule 2: Dis nie al nie, Johannes François Elias Cilliers
“Of dit die aand van 24 Augustus 1900 nog koud was in Pretoria, vermeld hy nie. Binne enkele ure nadat die weduwee van generaal Piet Joubert die berig stuur, moet Jan FE Cilliers die skuilplek in sy vertroude huis in Kotzéstraat (166), Pretoria verlaat, en vlug.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed