Nagjagter deur Jan Vermeulen, ’n lesersindruk

“In Jan Vermeulen se jongste sielkundige riller, Nagjagter (2020), eksperimenteer hy met die Gotiese vampier-subkultuur, kliniese vampirisme en die invloed wat godsdiens op die geestelik versteurde bewussyn kan hê.”