Ná #RhodesMustFall en #FLF2015: 'n gedeelde ervaringswêreld?

Post-#RhodesMustFall en post-Franschhoekfees: “Dit gaan nie oor die mens wat daar staan nie, maar oor ’n konsep: die gedagte dat die ou magsbalans steeds seëvier. Daardie konsep is iets wat ons almal tog ook moet kan verstaan, en wit Afrikaanssprekendes veral.”