Na ’n plaas in Afrika deur Irma Joubert, ’n resensie

“In hierdie geval word die geskiedenis – nes die ruimte – as’t ware ’n karakter in die verhaal eerder as net blote vervelige agtergrond vir die storie.”