Na aanleiding van Bettina Wyngaard se skrywe oor Sypaadjie

Johan Jack Smith en Izak de Vries van Wenkbrou reageer op Bettina Wyngaard se artikel wat pas op LitNet verskyn het: “Om van ’n skrywer uit te maak dat sy haar skuldig maak aan ‘’n [u]itgesproke verdediging van skeiding en verskillende behandeling op grond van kleur’ is ’n wilde aantyging en heeltemal onaanvaarbaar.”