’n Wonderwerk in die Wynlande

“Daar was mense, dosyne en dosyne mense, en nie een sonder ’n glas wyn in die hand waaruit hulle aanhoudend nog ’n groot sluk geneem het nie. Mirjam het na haar dogter gedraai en met ’n bedroefde uitdrukking gesê: ‘Die mense drink, maar hulle bly dors.'”