’n Ware profeet het ons ontval – ’n dankbare terugblik op die lewe en werk van JJF (Jaap) Durand

“Dit is ook hierdie histories-kontekstuele verstaan van die kerk as die liggaam van God in die wêreld wat eenheid, versoening en geregtigheid moet ‘beliggaam’, wat Durand se dinamiese kyk op die kerk, soos uiteindelik verwoord in die Belydenis van Belhar, bepaal.”