'n Vrugtekoek by die huweliksherdenking
“Met die wag op die aanloopbaan spot ons nog oor die naam Phoenix, wat verwys na ‘n voël wat in vlamme verbrand en sterf – en weer uit die asse hergebore word. Met die opstyg by OR Tambo is ons gewaarsku dat dit ‘n rowwe vlug gaan wees. ‘n Kaap van storms wag ons in.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed