’n Vrou staan op deur Ilse Verster: ’n lesersindruk
“Die vertelling kombineer die verhaal van trauma, alkoholisme en huishoudelike en emosionele geweld met elemente van hoop en dien aanvullend ook as ’n soort gids vir mense wat hulleself in soortgelyke posisies mag bevind … Met die buitengewone vlakke van gesinsgeweld in Suid-Afrika sal hierdie boek waarskynlik nog baie jare lank gelees word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed