’n Vreemdeling in die land: ’n kortverhaal uit 1965 van Karel Schoeman in die Ierse taal

Karel Schoeman is op 1 Mei 2017 oorlede. Met hierdie essay bring Ria Winters sy stem weer uit die stilte deur lig te werp op die publikasie van Schoeman se Ierse kortverhaal wat in 1965 in Comhar verskyn het.