’n Vonds: Hennie Aucamp skryf oor die Visrivier-canyon

Dit lyk asof [Hennie Aucamp se] ‘Klippe en sand’ nie voorheen gepubliseer is nie. Die digter Johann de Lange, die eksekuteur van Aucamp se literêre erfenis, het toestemming gegee dat dit eenmalig op LitNet gepubliseer word.