’n Very cosy plek met plenty of funny goeters

“Dit gaan halfway donker ok word in die middel vannie dag and then you can look straight vir die son deur die smoked glass. En jy gaan kan sien die moon is kleiner as die sun.”