’n Vermetele bundel verwesenlik haar skrywersdroom: ’n onderhoud met Skryfyster

“Anna-Bet vertel, met ’n oog vir detail en ’n tong in die kies, van grootmensskap, braaibroodjies, familie-erfstukke, middernagtelike WhatsApps en hoenders wat beter ouers is as jy. Hierdie bundel is vir elkeen wat al in ’n sweetpakbroek op ’n stoep gesit en wonder het: Is dit nou hoe dit eindig?”