’n Uitnodiging na empatie soos nooit tevore
“In Suid-Afrika raak ons so gewoond aan bedelaars by elke straathoek. Maar op hierdie Dinsdagmiddag lyk Johannesburg soos ’n spookdorp en ek sien die man raak. Belangriker as dit: Ek sien die mens voor my raak soos nog nooit tevore nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed