’n Snotjantietie met ’n pan in die hand

“Dalk is dit tyd dat Crito minder vuishoue uitdeel, of maar begin koes vir die panne. O nee wag, hy beskerm homself reeds daarteen.”