’n Sinvolle lewe: herinneringe aan Danie van Niekerk

“Deesdae kyk ek juis in ’n resensie na ‘Tafelberg-Uitgewers’ en raak aangedaan. Vir my ’n tyd wat nooit weer in my lewe sal wees nie. Nou spesifiek ook sonder Danie van Niekerk.”