’n Resensie van Huisgenoot: Het jy geweet?

“Dit is ’n boek om deur te blaai en te lees wat jou oog vang, of waarin jy belangstel. Die lekkerte lê, soos met baie kleurvolle publikasies soos hierdie een, onder andere in die lukraak feite wat raakgelees word.”