’n Reaksie op Gerda Odendaal se lesing tov die herstandaardisering van Afrikaans
“Is dit hoegenaamd (finansieel of taalkundig) haalbaar om ’n handboek in ’n niestandaardvariëteit te skryf en te publiseer, of dieselfde handboek in die standaardvariëteit plus een vir elke ander variëteit? En indien ’n leerder sy/haar skoolloopbaan grotendeels in ’n niestandaardvariëteit sou deurloop, hoe raak dit sy/haar naskoolse lewe in byvoorbeeld tersiêre studie of die wêreld van werk en loopbane?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed