’n Pandok se liefde: ’n teaterresensie

“Hierdie produksie is vir die randfigure van die samelewing – selfs ’n spieël vir my eie lewe. … As iemand wat grootgeword het in ’n wendy op die Kaapse Vlakte, sal ek die Departement van Onderwys aanraai om te belê in hierdie teaterstuk.”