’n Ope brief aan die president

“Dankie dat u persone met gestremdhede genoem het as deel van die toekoms van ’n inklusiewe en transformerende Suid-Afrikaanse samelewing. Laat my toe om ’n paar punte voor te stel wat daartoe kan bydra dat hierdie lofwaardige inisiatief ’n betekenisvolle, gefokusde aksieplan word.”