'n Onderhoud oor kunsmatige intelligensie en die algoritme in die klaskamer: ’n probleem of probleemoplossing?

“Die grootste toekomsgedagte wat ek het, is dat ons nie moet praat van die KI-revolusie nie, maar van die KI-evolusie. Revolusie het negatiewe konnotasies, en evolusie kan vir ons dalk dui op genormaliseerde veranderinge en aanpassings.”