’n Onderhoud met Willemien Brümmer, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

“Dis eintlik dikwels vir my lekkerder om fiksie te skryf as om noodwendig by die feite te bly – hoewel ek glo ook joernaliste kan outydse alchemiste wees wat onedel metale in goud kan verander.”