’n Onderhoud met Murray La Vita, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

“Die mens en skrywer wat jy word, is dalk noodgedwonge beïnvloed deur dit wat jy in jou vroeë lewe beleef het, al is dit onbewustelik.”