’n Onderhoud met Heilna du Plooy oor haar jongste digbundel, Getye van tyd
“Almal sien die wêreld, maar dit is die een wat ‘n alternatiewe aspek raaksien, wat in menseverhoudinge die ongewone of onverwagte opmerk en wat dan natuurlik aan die waarneming gestalte wil gee, wat aan die skryf raak. Of aan die skilder gaan, nie om ‘n fotografiese beeld te kan weergee nie, maar om juis daardie unieke skakering van kleur of lyn vas te vang.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed