’n Onderhoud met Devonecia Swartz: “Elke ding wat ’n mens skep is polities”

“Ek glo daar’s ’n les wat ons van die natuur kan leer oor hoe om saam te werk en na mekaar te kyk. Suid-Afrika is vir my een van die mooiste lande, so daar’s baie lesse om te leer.”