'n Onderhoud met Danie du Toit van Spoegwolf

“Ek’t moerse high anxiety. In pousetyd het ek gaan wegkruip in die skoolsaal, vir meeste van my skoolloopbaan.”