’n Oepe Brief: vestaan jou storie voo djy wil praat van hoe dom ek en my kallidness is

“Mense van kleur liewe nog elke dag in ʼn oorlogsone, en die kallid anties, sustes en kinnes wat julle soe innie gesig gevat het, ôs moet elke dag, elke God-given day, oo die een of anner hurdle spring om net annie liewe te kan bly.”