"’n Nar aan tafel is ’n aanwins": satire en samehang in Johan Myburg se Narreskip

“’n Mens kan Myburg, ná die lees van hierdie bundel, net bedank vir die vleg, vir die vaart.”