’n Matriekvriend van Goudveld Hoërskool onthou Theo Kleynhans

“Dit moes baie moeilik en dapper gewees het vir hom, nie net oor sy oortuigings nie, maar omdat hy as ’n Gimmie gesien is.”