’n Lesersindruk van Hunter Killer deur Brad Taylor

“Gewere kletter sonder end, almal ken hul wapens en die boeke is deurdrenk van inside inligting – hierdie boek is geen uitsondering nie.”