Dinosourus, ’n docket en die dood deur Bernadette Small: ’n lesersindruk
“Hierdie boek wek verskillende emosies by die leser; ’n diep hartseer oor die trauma waardeur Bernadette moes gaan. Ek het selfs woede ervaar deur die skokkende realiteit van ons onbevoegde polisiemag se onvermoë en kennis om hierdie saak behoorlik te ondersoek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed