’n Lesersindruk van die belewenisse van ’n latinis deur Jan Swanepoel
“Veral die noem van Catullus se naam het my aan die opwindings en verwarrings van my prille jeug laat dink, hy wat sy geliefde stoutmoedig vra – of is dit soebat, dalk uitdaag? – om hom weer en weer te soen: Duisend maal, daarna honderd en dan weer ’n duisend maal.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed