’n Jaar in my lewe deur Louis Pretorius: ’n resensie

“Dit is ’n boek wat eindig op hoop – geloofwaardige hoop. Ek sou dit aanbeveel vir enigiemand wat belangstel in stories oor identiteit, liefde en die komplekse werklikheid van grootword. Veral vir onderwysers, en ouers.”