’n Huldeblyk aan Ben Kruger

“En almal met wie ek praat wat saam met hom in Binnelanders gewerk het, kry openlik knoppe in die keel wanneer hulle na die sagmoedige, soms snaakse maar altyd uiters professionele Ben Kruger verwys.”