’n Gesprek met Marius Swart, die vertaler van ’n Hart is so groot soos ’n vuis

“Die onstuitbaarheid van die menslike oorlewingsdrang. Die waarde van vriende, en die onverwagse maniere waarop ons vriende maak en vriende raak. Die sterk gif van stilbly en anderpad kyk.”