’n Engel onder ons, queer en divers: ’n bespreking van Goodbye June

“Soos die storie ontvou, ontdek jy egter subtiele en betekenisvolle lae van queerverteenwoordiging en die hantering van diversiteit.”