’n Eersteklas byeenkoms vir Suid-Afrika se Eerste nasie

“Nooit sou ek tog gedink het dat die Universiteit van die Vrystaat sulke “groundbreaking” werk sal doen vir ons Khoesan-mense, dat hulle spasie en tyd sal skep vir eerlike gesprekke oor die uitdagings van Suid-Afrika se eerste nasie en dat hulle ook die eerste organisasie sal wees om die “acknowledgement of country” te doen nie.”