’n Eerlike en heerlike reis: Hoerkind deur Herman Lategan
“Die lewe se harde hande het Herman toegerus met ervarings en emosies wat in sy talent as skrywer baie sterk na vore kom. Herman het sy liefde vir woorde en taal by die voete van meesters geleer, en dit is vandag die voorreg van elke leser om hierdie kunstenaar se werk te kan beleef op ’n vlak waar min mense presteer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed